NEW HERE? SUBSCRIBE IN FOOTER & GET R100 OFF YOUR FIRST ORDER OVER R600

Sale!

Vuurwerke – Paperback

Original price was: R350.00.Current price is: R150.00.

Out of stock

Description

DESCRIPTION:

In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. Die boek bevat Jan se duidelike instruksies vir die braai van steak, skaaptjops, hoender, vis, vark, groente, brood en selfs ’n nagereg of twee.

In die herverpakte sagteband uitgawe van Vuurwerke deel die bekende en ikoniese Jan Braai sy kennis van vuurmaak en vleis met al sy aanhangers. As daar een persoon is wat weet van braai dan is dit Jan Braai. Hy het al met duisende Suid-Afrikaners regoor die land gebraai en verstaan wat mense wil weet oor braai. Die boek bevat Jan se duidelike en deeglike instruksies vir die braai van steak, lampstjops, sosaties en beestert-potjie. As jy dit eers bemeester het, kan jy die braairibbetjie, lamsboud of spitbraai takel.

Om nie te vergeet van die ou gunstelinge soos braaibroodtjies, stywe pap, mielies en selfs ’n nagereg of twee nie. Met die hardeband uitgawe van Vuurwerke wat meer as 20 000 kopiee verkoop het is die boek definitief ’n gunsteling onder Suid-Afrikaanse braailiefhebbers.

Additional information

Weight 1 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vuurwerke – Paperback”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Sold Out
0
    0
    Your Cart
    Your cart is emptyReturn to Shop